Vacant Land / Plot For Sale in Stilbaai-Wes, Stilbaai

ref# 382
Share
Asking Price : R 450 000 (31 358 EUR*)

Mortgage calculator

Down payment (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Western Cape City:Stilbaai Suburb:Stilbaai-Wes Erf Size: ± 392 m2

select a 2nd currency

Plot- en planopsies te koop in Stilbaai

Besit jou eie stukkie hemel in hierdie opwindende nuwe ontwikkeling in die kusdorp Stilbaai. Hierdie veilige kompleks is uitstekend geleë en baie goed geprys! Slegs 38 van die 62 erwe is nog beskikbaar.

Kies 'n erf met groottes wat wissel van 304m2 tot 575m2 as belegging of om jou droomhuis te bou.

Plot- en planopsies is ook beskikbaar en oordragkoste is alles ingesluit.

* 100m2 - twee slaapkamer een motorhuis

* 120m2 - twee slaapkamer een motorhuis

* 140 m2 - drie slaapkamer dubbel motorhuis

* 175 m2 - drie slaapkamer dubbel motorhuis

* 180 m2 - dubbelverdieping, 3 slaapkamer dubbel motorhuis

Dienste word tans geïnstalleer.

Eiendomme is geleë in die hartjie van die kloof met uitsigte oor die Langebergberge en riviermonding.

  • uitsig oor Langeberge
  • verskeie bouplanne
  • goeie belegging